Joe Seneca

Joe Seneca
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joel McGhee Jr.
Geboorte (1919-01-14)14 Januarie 1919
Sterfte 15 Augustus 1996 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Seneca (14 Januarie 1919 – 15 Augustus 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Silverado (1985), Crossroads (1986), The Blob (1988), en A Time to Kill (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy